Ons skool is ongelooflik trots op die 10 hokkiebokkies wat, tydens die UGU distrik proewe, gekies is vir die verskeie UGU-spanne. Hierdie dogters gaan aan die KZN-proewe in April deelneem. Sterkte met julle voorbereiding vir hierdie proewe.
Die naweek het die skool se rugby-, hokkie- en netbal eerstespanne deelgeneem in die Scottburgh Festival en baie goed gevaar.
Steve Hofmeyr bied ‘n vertoning aan by Hoërskool Suid-Natal: Datum – 5 Mei 2018 om 19:30 en daar sal vanaf 17:30 heerlike kos te koop wees. Kaartjies te koop by skoolkantoor teen R150 per persoon.
FOTO NAME
Photo A:
Agter – Kayla Jacobs, Leché Greyvenstein, Jessica de Bruyn, Samantha Pauley, Janelle van Schalkwyk, Tammy Price
Voor – Daniélle Abel, Marizane Wagenaar, Michelle Kretzschmar, Janine Oosthuizen