Suidies se eerste netbalspan beleef ‘n suksesvolle aandreeks en wen die Suidelike gedeelte van die kompetisie. Hul tellings was as volg: Suidies 17 – Creston 3, Suidies 35 – Southcity 13 en Suidies 27 – Sheppie 13. Baie geluk aan die netbalpoppe julle spel was uitstekend.
Suidies se Lalla Lapies is nou volwaardige Suidies na hulle konsert! Ons is trots op julle en WELKOM by Suidies waar ons met trots leef. My skool, ons skool, ons trots.
FOTO NAME
Photo A: Agter – Wiandré van der Linden
Voor – Hailie Labuschagné
Photo B: Ankia Stander