Hoërskool Suid-Natal is baie trots op Jason Saayman wat die 2017 Dux-leeder is en spog met vier A’s. Hy was ‘n voorbeeld vir baie van die leerders wat altyd net sy beste gelewer het. Ons wens jou alle sukses toe met jou loopbaan.
Suidies sê welkom aan mev Bridget Venter wat aangesluit het by die LSEN afdeling en hoop sy gaan dit geniet om deel te wees van die Suidie span.
FOTO NAME
Photo A: Jason Saayman
Photo B: Mev Bridget Venter