You are currently viewing SKOLENUUS 27/11/2017

SKOLENUUS 27/11/2017

  • Post author:
  • Post category:Skolenuus

SPORTSTERRE

Thinus Bester en Bronwin Day-Garden het weggestap met gesogte trofees vir die Sportman en –vrou van die jaar.  Bronwin het ook die Loopbaan Beste trofee verower vir die jaar.

Die volgende leerders was aangewys as presteerders van die jaar in die verskillende sportsoorte:

Ashké Theron Netbal
Adriaan Schonken Gholf
Amele Madlala Sokker
Michelle Kretzschmar Swem
JD Steyn Krieket
Marizane Wagenaar Hokkie
Jacques Gous Rugby
Adri van der Walt Atletiek
Wilma Bezuidenhout Landloop
Otto Botha Skaak

Ons sê baie geluk aan al die sportsterre vir hulle goeie prestasies en bydrae gedurende die jaar.

FOTO NAME

Photo A:  Bronwin Day-Garden en Thinus Bester