ATLETE HOU HOËRSKOOL SUID-NATAL SE NAAM HOOG!
Ses Suid-Natal atlete is onlangs vir die PMB en Distrikte atletiekspan gekies wat Saterdag, 14 Oktober 2017, in Bloemfontein gaan deelneem het. Spanne van regoor die land het aan hierdie prestigebyeenkoms deelgeneem.
Uitslae is as volg:
- Bronwin Day-Garden (dogters o/19): spiesgooi – 1ste plek.
- Michelle Kretzschmar (dorters o/16): hoogspring – 3deplek.
- Adri van der Walt (dogters o/17): gewigstoot & diskus – 4de plekke.
- Marizane Wagenaar (dogters o/17): verspring – 6de plek.
- Leenan le Roux (seuns o/17): verspring – 8ste plek.
- Leslie Walker (seuns o/14): verspring – 9de plek.
Welgedaan Suidies!
FOTO NAME:
Photo A: Leslie Walker, Leenan le Roux, Michelle Kretzschmar, Marizane Wagenaar, Adri van der Walt, Bronwin Day-Garden