You are currently viewing SKOLENUUS 22/05/2017

SKOLENUUS 22/05/2017

  • Post author:
  • Post category:Skolenuus

Die 1ste span hokkie het teen Durban Noord Kollege uitgedraf en met goeie spel en spanwerk het hulle bo uitgekom.

Die rugby en netbal het die lang pad na Ixopo aangevat om te gaan speel. Die spanne het almal baie goed gevaar en die tellings het gespreek van harde werk en opoffering van die spelers en afrigters.

Suidies se skaakspan is nog onoorwonne. Marelize Middleton en Jana Bornman dring deur na KZN proewe wat in Durban op 26 Mei gehou sal word.

FOTO NAME

Photo A: Clarinda Dreyer