Suidies is voorwaar trots op hul netbalspelers wat vir die KZN-netbalspanne gekies is:
Juniors: Ankia Stander [0/15], Jana Bornman en Antoinette Harmse [0/14]
Seniors: Bronwin Day-Garden, Yulàn Stander en Jarishca Hoffman vir die 0/17 spanne. Askhé Theron 0/16 nie-reisende reserwe.
Genoemde spelers sal gedurende die vakansie aan verskillende toernooie deelneem. Hierdie is voorwaar ‘n prestasie waarop Suidies baie trots is. Welgedaan meisies en geniet die toere.
FOTO NAME
Photo A: Ankia Stander [0/15], Jana Bornman en Antoinette Harmse [0/14]
Photo B: Bronwin Day-Garden [0/17], Askhé Theron [0/16 nie-reisende reserwe], Yulàn Stander en Jarishca Hoffman [0/17]