You are currently viewing SKOLENUUS 29/01/2018

SKOLENUUS 29/01/2018

  • Post author:
  • Post category:Skolenuus

Stadig maar seker word ons Lalla-Lapies wakker.  Na ‘n opwindende oorslaap is die graad 8’ies van 2018 begeesterd en reg om ware Suidies te word.  Die graad 8-konsert vind plaas op 23 Februarie 2018.

Ouers, baie dankie vir die opkoms by ons graad 8-ouerbraai.  Dis ‘n riem onder die hart om te weet ons het u ondersteuning.

 

FOTO NAME

Photo A:   Liché Greyvenstein, Sheldon Botes en Mathys Claassens