You are currently viewing SKOLENUUS 15/04/2019
Photo C

SKOLENUUS 15/04/2019

  • Post author:
  • Post category:Skolenuus

Suidies het in die week teen Amanzimtoti sport gespeel. Die spanne het maar swaar gekry en die tellings was in die meerderheid ten gunste van die opposisie.

Saterdag het Suidies se rugby-, netbal- en hokkiespanne uitgedraf teen Ixopo. Suidies het hard gespeel en die vrugte gepluk van hulle goeie spel.

Die eerste hokkiespan het aan die Spar toernooi by Creston deelgeneem en het vyfde geëindig.

FOTO NAME

Photo A: Rudi Steyn

Photo B:` Bianca Caalse

Photo C: Caitlyn van Dyk